(Bedien 2)
2 suikerblokkies
½ t Angostura bitters
vonkelwyn, om die glase te vul
2 saadlose rooidruiwe, of enige ander bessies
Plaas die suikerblokkies in 2 martini-glase en giet die bitters oor. Vul die glase met vonkelwyn en voeg die druiwe of bessies by.
No comments:
Post a Comment